Ratings1
Average rating4
Steve Hofmeyr kry by my drie sterre vir storie (bloot omdat spanningsverhale nie my genre is nie), maar vyf vir taalgebruik, daarom dan ‘n vier! Met sinne soos hierdie, bly hy vir my een van my gunstelingskrywers:
“Ek het haar die hoer gemaak van my behae en die slaaf van my nukke.”
“Alle kennis is voorlopig en elke uitsig is belemmer.”
“Wie sou hierdie blakende dag kon versoen met ‘n bloedige einde?”
Onverwagse slot!