Die boek is helaas gebrekkig aan manuskripontwikkeling en/of redigering. Die storielyn self is oukei, taalgebruik soms pittig, maar Van Nierop moet myns insiens liefs van erotika af wegbly.
1 ster beteken vir my DNF. Ek kon nie verder nie, al het ek probeer.