Cover 1

Moord op Pofadder

Moord op Pofadder

Die skokkende verhaal agter Suretha Brits se meesterplan en die kontrak op haar man

Ratings1

Average rating4

15

Lord Byron's het in 1823 gesê: ‘Tis strange – but true; for truth is always strange; Stranger than fiction; if it could be told, How much would novels gain by the exchange!” Samuel Langhorne Clemens, beter bekend as Mark Twain, het dekades later gesê: “Truth is stranger than fiction, but it is because Fiction is obliged to stick to possibilities; Truth isn't.”

In Moord op Pofadder vertel die bekroonde ondersoekende joernalis, Sharné Kemp, die skokkende ware verhaal van Suretha Brits se fynbeplande kontrakmoord op haar man.

Geen koerantberig of hofverslag kan ʼn mens voorberei hoe ʼn gesin uitmekaargeskeur word en watse diep trauma dit vir alle betrokkenes bring nie. Dit was asof die akteurs in ʼn teaterstuk, skielik lewendig word met die lees van Moord op Pofadder.

May 20, 2022