Wit leuen

Wit leuen

2022 • 253 pages

Ratings1

Average rating4

15

Wit leuen bied driedubbele waarde vir geld, want jy lees stadig, baie stadig. Jy lees sinne oor en oor en as jy op die laaste bladsy kom, begin jy dadelik weer voor. Die skrywer is deurentyd in ʼn slim spel met die leser. Hy speel kat-en-muis Dit is ʼn moeilike boek, dit verg konsentrasie om kop te hou maar as jy die uitdaging aanvaar, gaan jy ʼn wenner wees.

February 23, 2022