Bitter Heuning

Bitter Heuning

2011 • 354 pages

Ratings1

Average rating4

15

Ek is Mara, die dogter van Bavaria Mara gebore ter see. So begin die Sandveldse roman oor die wel en wee van Mara, dogter van Bavaria Mara en Jakop Brandt, die tweede seun van n Sandveldboer van die plaas De Heuwel, teen die oewer van die Bergrivier. Vroeg al verloor Mara haar hart op Theunis, enigste erfgenaam van die buurplaas, Misverstand, maar haar pa Jakop is n onverbiddelike man, en dikwels onredelik. n Meesleurende lekkerleesroman, uit die oorspronklike Engels vertaal deur Linda Rode."

Become a Librarian

Reviews

Popular Reviews

Reviews with the most likes.

There are no reviews for this book. Add yours and it'll show up right here!