Die afreis van Abel Lotz

Die afreis van Abel Lotz

2012 • 416 pages

Ratings1

Average rating2

15

Abel bevind homself in Brugge. opsoek na nog velle met tatoes vir die omslae van die tien volumes van sy Kosmiese Reise, nou met sy vriend Ignaz se hulp. In 'n motel in Bez Valley word 'n gelooide vel gevind. Ella Neser weet sy is weer op Abel se spoor. Intussen word 'n Suid-Afrikaanse paspoort gevind aan die liggaam van 'n meesterbrein van Al-Kaida. Kort daarna word 'n amptenaar van Binnelandse Sake kaal en bevrore langs 'n dam gevind, sy keel grusaam afgesny. Silas Sauls se moord-en-roofspan het hul hande vol. Iemand wou die man duidelik stilmaak, maar wie en waarom?"

Become a Librarian

Tags

Genre


Series

Featured Series

3 primary books

Abel-trilogie

Abel-trilogie is a 3-book series with 3 primary works first released in 2010 with contributions by Chris Karsten.

Abel se ontwaking
Abel se lot
Die afreis van Abel Lotz

Reviews

Popular Reviews

Reviews with the most likes.

There are no reviews for this book. Add yours and it'll show up right here!