Elisabet se oorlog
Elisabet se oorlog
Ratings1
Average rating4
Dis 1938 en Elisabet Uys neem 'n wilsbesluit om vrou-alleen na Europa te reis, ongeag die tradisies en verwagtinge wat aan haar voorgeskryf is. Sal Elisabet in die oorloggeteisterde Londen vind waarna sy soek? Met Elisabet se oorlog bewys De Kock weereens hoekom sy as een van Afrikaans se gunsteling-verhoudingsromansiers gereken word.
Reviews with the most likes.
There are no reviews for this book. Add yours and it'll show up right here!