Ratings1
Average rating5
We don't have a description for this book yet. You can help out the author by adding a description.
Reviews with the most likes.
Wat ‘n heerlike lees is Maskermense, ‘n bundel kortverhale deur die super talentvolle Hendie Grobbelaar. Sy is bekend vir haar kortverhale en radiodramas. Haar verhale herinner my aan die stories van lewensrype mense soos E Kotze, Helena Gunther en Dalene Matthee. Die seerkrymense, die wat agter maskers wegkruip, kan helaas nie die skerp waarneming van Hendie ontglip nie. Sy gaan haal die stories agter die mense se maskers, onder die vel uit om vir jou ‘n spieël op te hou om dieper in jou eie hart in te kyk, om beter waar te neem wat om jou aangaan.
Maak ‘n nota, van hierdie skrywer gaan julle nog baie hoor!